Die Weg (1): nie alle paaie lei na die nuwe Jerusalem nie

Alle paaie lei na Rome, lui die spreekwoord. Daarmee bedoel ons: ‘n Mens kan op verskillende maniere jou doel bereik. Alle paaie lei na Rome, MAAR nie alle paaie lei na die nuwe Jerusalem. Alle paaie lei na Rome, maar net een Weg lei na die koninkryk van die hemele. Daardie Weg is Christus en Christus alleen. Hy is die weg en die waarheid en die lewe (Johannes 14:6: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie) . Alle ander paaie is afdraaipaaie, doodloopstrate. Daar is geen alternatiewe roete nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s