2011 – en ons geloof in God die Vader, die Almagtige

Bely en beleef, dit wil sê: leef uit dit wat jy bely. Doen dit ook in 2011 ten opsigte van die belydenis “Ek glo in God die Vader, die Almagtige, die Skepper van hemel en aarde.”

In hierdie verband is die verhaal van Luther en die ou boer baie leersaam. Op ‘n dag loop Luther hom raak, uiters verslae en pessimisties, want sy hele boerdery het afgebrand. Die toekoms het vir hom donker gelyk. “Wel, man” sê Luther, “ken jy die Twaalf Artikels?” Ja, dit ken hy en op Luther se versoek begin hy dit opsê: “Ek glo in God die Vader, die Almagtige, Skepper van hemel en aarde en . . .” “Stop! ” sê Luther vir hom. “Glo jy dit werklik?”?” Op die bevestigende antwoord van die boer sê Luther: “Maar mens, as jy nou waaragtig glo dat die Almagtige jou Vader is, hoe kan jy nog vir een oomblik bang wees dat Hy nie vir jou sal sorg nie?”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s