Rus, my siel

My siel sal eers dan rus vind, as dit rus in God vind (Augustinus).

Daardie rus is in Christus alleen – want “ek vind rus by u altare” (Ps 84:2 – Totius), dit is by die altaar van Golgota.

Eers dan het ek rus: as ek by God kan wees, as ek weet dat alles tussen my en Hom reg is – en Christus is die Weg na die Vader.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s