Die wonderlike ruil

God reken ons die geregtigheid van Christus toe: sy volmaakte gehoorsaamheid word ons toegereken en geskenk (Rom.5:19; 1 Cor. 1:30; vgl. HK 23:60).

Ons ongeregtigheid daarenteen word op die sondelose, regverdige Christus gelê en Hy dra die straf wat ons verdien het. (Jes.53:5: “Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel”. Vgl. ook 1 Pet. 2:24).

Luther praat in dié verband van die wonderlike ruil.

Op ‘n ander plek gee Luther hierdie definisie van ‘n Christen: Dit is nie iemand wat geen sonde het of voel nie, maar iemand aan wie God die sondes deur die geloof in Christus nie toereken nie.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s