Wat geloof is

Ons moet dit goed verstaan: Geloof is nie ‘n werk, ‘n verdienste nie, maar daarmee vat ons die kosbare juweel, Jesus Christus ( Luther).

Geloof is die leë hand van die bedelaar, wat gevul moet word met die aalmoes, die genadegawe van die werk van Christus. Die geloof is slegs die hand waardeur ons Christus vir onsself toegeëin het. Dit is nie die hand self wat ons red nie. Dit wat in daardie hand is, bewerk die verlossing. In die geloofshand is die bloed van die Lam. In die hand van die geloof is evangelie van Jesus Christus, wat ook om my ontwil ‘n vloek geword het.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s