God met ons – die meerderheid van die kerk

As God met jou is, is jy altyd in die meerderheid (John Knox)

En presies dit is wat aan ons beloof word deur ons Here Jesus Christus kort voor sy hemelvaart: God met ons.

Hy aan Wie gegee is alle mag in die hemel en op die aarde (Mat 28:18) – Hy belowe aan sy kerk: “En kyk, Ek is met julle al die dae tot aan die voleinding van die wêreld. Amen.” (Mat 28:20)

Wat meer het ons nodig – as Hy?

Waarom soek ons dan heeltyd na meer?

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s