Vergeet van al jou goeie werke

‘n Uitspraak van Kohlbrugge:

Bind u naam, u bekering, u vroomheid en u heiligheid, in kort alles, bymekaar in ‘n bondeltjie en gooi dit daar waar dit hoort: aan die voete van die duiwel. En so arm en naak soos Adam in die paradys, luister na die evangelie van God, wat verkondig wat Eén (Christus) gedoen het vir almal, vir u, hoe Hy die slang se kop vermorsel het.

 

Vergeet van al u goeie werke, wil Kohlbrugge daarmee sê. Dit verdien heeltemal niks nie. Net die werk van Christus maak ons salig. Steun alleen op dit wat Christus in u plek gedoen het om die Wet te vervul en die duiwel te oorwin.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s