Wat beteken ék vir die kerk?

Mense het baie kritiek teen die kerk vandag – soms ten regte, soms te onregte.

Mense vra: Wat beteken die kerk vir my?

Maar ons sal die vraag moet omswaai: Wat beteken ék vir die kerk?

Die Bybel leer ons oa in 1 Kor 12 dat ons almal gawes van die Heilige Gees ontvang, ń onmisbare deel van die liggaam, die kerk.

God se gawes verplig.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s