Die Here is naby (Fil 4:5)

Die bedoeling van die videotjie is:

1. Om te wys wat Skrif met Skrif vergelyking is, die groot Skrifverklaringsbeginsel/reel

2. die mooi ontdekkings waartoe dit ‘n mens bring en

3. die waarde van BibleWorks

Ek eksperimenteer ook maar ‘n bietjie, want ek wil kyk of ek nou  video’s kan oplaai na WordPress. Ek gebruik weer Windows Live Writer.

Dubbelkliek op die YouTube raampie.

Dit is belangrik om YouTube op 720 te stel – die wieletjie/ratjie regs onderaan die raampie –  om die skrif beter te kan sien.

 

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s