God se meul

Ons het ‘n spreekwoord: die meul van God maal langsaam, maar gewis.

Die spreekwoord kom van die ou Grieke, wat gesê het: die meulens van die gode maal stadig, maar baie fyn (tot poeier). Die spreekwoord word deur Spurgeon aangehaal in sy behandeling van Psalm 7.

By vers 12 – God is ‘n regverdige regter, en ‘n God wat elke dag toornig is (op die goddelose) – sê Spurgeon: He not only detests sin, but is angry with those who continue to indulge in it. We have no insensible and stolid God to deal with; he can be angry, nay, he is angry today and every day with you, ye ungodly and impenitent sinners. The best day that ever dawns on a sinner brings a curse with it. Sinners may have many feast days, but no safe days. From the beginning of the year even to its ending, there is not an hour in which God’s oven is not hot, and burning in readiness for the wicked, who shall be as stubble.

God is ‘n wat elke dag toornig is (op die goddelose) – dit beteken dat die lewe van onbekeerde mense ‘n lewe onder die voortdurende toorn van God is. Hoe mooi, hoe voorspoedig hulle lewe ook al op die (menslike) oog af mag lyk, elke dag is ‘n lewe in die meul van God.

Daarom, sê Spurgeon, is die goddelose se enigste alternatief: Turn (bekeer) or burn.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s