Op soek na die volmaakte kerk?

Op soek na die volmaakte kerk?

Luister dan na hierdie uitspraak van Spurgeon:

Julle wat lidmate van die kerk is, het gevind dat dit nie volmaak is nie, en ek hoop dat julle byna bly sal voel dat dit nie volmaak is nie. As ek nooit by ‘n kerk sou aansluit totdat ek een gevind het wat volmaak is nie, sou ek nooit hoegenaamd by een aangesluit het nie. As ek (wel) een gevind het wat volmaak is, sou ek die volmaaktheid bederf het, want dit sou nie meer ‘n perfekte kerk gewees het, nadat ek daarby aangesluit het nie. Tog, so onvolmaak as wat dit is, is dit vir ons die dierbaarste plek op aarde.

Spurgeon, C. H. (1891). The Metropolitan Tabernacle Pulpit Sermons (Vol. 37, p. 633). London: Passmore & Alabaster.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s