Die Psalms Evangelie-wapen teen die duiwel

Kom laat ons ‘n Psalm sing en die duiwel wegjaag, sê Luther.

Dit is waar, want die Psalms is die Woord, dit wil sê die Psalms is Christus. Immers, Hy is die Skrywer en die Inhoud van die Psalms. In die Psalms gaan dit oor sy oorwinning oor die duiwel en die sonde en die dood deur sy kruis en opstanding (vgl Lukas 24:44-47).

Die Psalms is suiwer Evangelie. Daarom geld hierdie woord van Romeine 1:16 ook van die Psalms: Die Psalms is ‘n krag van God tot redding vir elkeen wat glo (Romeine 1:16). Die krag van die Psalms is die krag van die Evangelie.

Al Psalm-singende bewapen ons onsself met die Evangelie en al singende veg Christusmet die Evangelie van die Psalms deur ons.

Met die Psalms vermorsel Christus Self die kop van die slang.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s