Nie hy is regverdig wat baie
doen nie, maar inteendeel hy wat, sonder werke, baie
glo in Christus (Luther, Stelling 25, Godsdiensgesprek van Heidelberg 1518).
Kom ons vergelyk hierdie diep stelling van Luther met ons Heidelbergse Kategismus:
- Wie self, deur sy eie goeie werke, geregverdig probeer word, het geen goeie werke nie. Immers, van nature is ons onbekwaam tot enige goed en geneig tot alle kwaad (HK 3:8).
- Wie gloin Christus het baie goeie werke, want die volmaakte gehoorsaamheid van Christus word op ons rekening geskryf (Hk 23:60)