Kersboodskap 2017. Christus die brood van die lewe

Christus is die brood van die lewe, omdat sy lewe nie n leef was nie, maar n sterwe van die begin af. Hy is die brood wat van sy geboorte af gebreek is onder die toorn van God oor ons sondes, sodat ons kan leef elke dag, werklik kan lewe onder die liefdeshand van die Vader. Kersfees is nie n romantiese verhaaltjie van n babatjie in n krip nie, maar die verhaal van die brood wat oor my sondes gebreek is. As ek nie sondebesef het nie, sal Kersfees nooit iets besonders vir my sê nie. Kersfees is vir hongeriges en sondebesef is n aptytwekker na die brood van die lewe vir sterwendes, wat deur Hom opstaan. Mt5:6. Net hongeriges word deur Hom versadig. Net hulle is salig.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s