(19) Die Psalms van Christus

Psalm 2:12 Welgeluksalig is almal wat by Hom skuil

Psalm 1 en 2 is inleidings op die Psalmboek.

In hierdie twee Psalms kom verskillende temas aan die orde, wat ons deur die hele Psalmboek hoor. Verskeie temas word aangekondig.

In Psalm 2:12 lees ons: Welgeluksalig is almal wat by Hom (= by die Seun) skuil!

Skuil is ook ‘n tema in die Psalms. Ons kan dit ook vertaal met jou toevlug tot Hom neem. Dit het alles te make met vertrou. En onthou: óns moet by Hom skuil en óns moet ons toevlug tot Hom neem. Óns moet op Hom vertrou. Dit is nou juis wat luister na die Woord beteken en inhou, waaroor in vorige dagstukke gepraat is. Om te skuil by die Seun, bepaal op watter pad jy is. Dit bepaal jou welgeluksaligheid.

Kyk maar hoe wyd verspreid die woord skuil (en verwante gedagtes soos skuilplek, rots, toevlug, skild, bergvesting/fort … ) in die 5 dele van die Psalms voorkom.

Ons kan gerus sê dat dit die groot saak is waaroor dit in die Psalms gaan: Dit gaan oor die Seun en om by Hom te skuil en hullle toevlug tot Hom neem: om by Hom te skuil in nood, om by Hom te skuil teen die vyand, om by Hom te skuil teen die oordeel van die HERE. Gaan kyk maar net na ‘n Psalm soos Psalm 91. Lees en herlees dit. Psalm 91 is een van die baie kommentare op Psalm 2:12, ‘n uitwerking van die tema skuil. Kyk maar na Psalm 91 in onderstaande tabel.

Ek het ‘n tabel opgestel om te laat sien hoe wyd verspreid die tema skuil en verwante woorde in al vyf boeke van die Psalms voorkom. Ek noem weer die vyf boeke Boek 1: Psalm 3-41; Boek 2: Psalm 42-72; Boek 3: Psalm 73-89; Boek 4: Psalm 90-106; Boek 5: Psalm 107-150

Boek

Skuil

חסה

Skuilplek/

toevlug

מַחֲסֶה/

מַחְסֶה

Rots

צוּר

Skild

מָגֵן

Rots-

vesting

מִשְׂגָּב

Skuil-

plek

סתֶר

Skadu-

wee

צֵל

Toe-

vlug

מעוֹז

Berg-

vesting

מצוּדָה

Rots

סלַע

Woning/

beskut-

ting

מָעוֹן

Toring

מגְדָּל

Toe-

vlug

מָנוֹס

Boek 1

Ps 3-41

2:12

5:12

7:2

11:1

16:1

17:7

18:3,31

25:20

31:2,20

34:9,23

36:8

37:40

14:6

18:3,32,47

19:15

27:5

28:1

31:3

3:4

7:11

18:3,31,36

28:7

33:20

35:2

9:10

18:3

18:12

27:5

31:21

32:7

17:8

36:8

27:1

28:8

31:3,5

37:39

18:3

31:3f

18:3

31:4

40:3

26:8

Boek 2 42-72

57:2

61:5

64:11

71:1

46:2

61:4

62:8f

71:7

61:3

62:3,7f

71:3

47:10

59:12

46:8,12

48:4

59:10,17f

62:3,7

61:5

57:2

63:8

43:2

52:9

60:9

66:11

71:3

42:10

71:3

68:6

71:3

48:13

61:4

59:17

Boek 3 73-89

73:28

73:26

78:15,20,35

81:17

89:27

76:4

84:10,12

89:19

94:22

81:8

80:11

78:16

Boek 4 90-106

91:4

91:2,9

94:22

104:18

92:16

94:22

95:1

105:41

91:1

101:5

91:1

102:12

109:23

91:2

104:18

91:9

Boek 5 107-150

118:8f

141:8

144:2

142:6

114:8

144:1

115:9ff

119:114

144:2

144:2

119:114

139:15

121:5

144:4

108:9

144:2

137:9

141:6

142:5

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s