Die krag van ons gevoude hande

Hoekom is gevoude hande ( = biddende hande) so sterk?

  • Omdat gevoude hande niks doen nie.
  • Omdat gevoude hande alles uit eie hande gee en lê in die almagtige hande van ons Vader, die Skepper, dat sy hande alles sal doen (= sal verlos, sal voorsien, sal bewaar).
  • Omdat ons gevoude hande sê: Ons hulpelose hande word uitgeskakel en sy almagtige hande ingeskakel.
  • Omdat gevoude hande sê: As ek swak is (as ek weet dat my hande niks kan doen nie), dan is ek sterk – sterk in Christus.

Ek gee my gees oor in u hande,

my Redder, wat my trou

in veil’ge hoede(beskerming) hou. (Ps 31:4. Totius-Beryming)

2 thoughts on “Die krag van ons gevoude hande

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s